top of page
Surprise! Iemand baie spesiaals raak 40 en jy is genooi na haar verrassings Partytjie.
Sat, 11 Feb
|Paarl
Hou dit 'n geheim en kom braai en dans saam by Breezy Hill die 11de Februarie 2023 vir Jo-Anne se 40ste verjaarsdag viering. Breezy Hill Koste beloop R135 per persoon vir die vleis en wat ons by hulle moet vat. Voel vry om die koste as geskenk te aanvaar. https://maps.app.goo.gl/C7FF7P9dndkZz24h9
Registration is closed
See other eventsTime & Location
11 Feb 2023, 16:00 – 23:00
Paarl, Portion 2 of the Farm Ongegund, R45, Malmesbury road, Paarl, 7620, South Africa
Guests
About the Event
n Groot geheim. Ons vier n verjaarsdag van iemand baie spesiaal. Jy is genooi omdat jy vir haar baie spesiaal is so kom geniet die dag saam met haar op die herdenking van haar geboortedag. Betalings kan gedoen word asb aan: Gebruik naam as verwysing asb
NEDBANK
Mnr BJ van Wyk
Rekening nommer 1019325518
Tak kode 101910
bottom of page